Corné Wilkens Prokureurs is ‘n spesialis firma wat spesialiseer  is administrasies en skuldberading.  CWA het sedert sy ontstaan in 2001 reeds 1000  kliënte gehelp om met waardigheid uit die greep van skuld te kom.  Ons span van professionele kundiges is welbekend in uitstekende en effektiewe hulp en diens aan ons kliënte. Kom stel ons op die proef en laat ons jou help om ‘n greep op jou skuld te kry.